Pinksterreeks 2009
Egpare op reis met die Heilige Gees

Op hierdie bladsy kan jy my Pinksterreeks 2009 in mp3 formaat aflaai. Dis nie heeltemal dieselfde as om daar te gewees het nie, maar amper. By elke dag se boodskap is daar ook gewoonlik ’n MS Word dokument en foto’s of grafika om af te laai.

Die MS Word dokumente is die woorde van liedjies wat ek in die diens gespeel het. In die opnames is die liedjies grootliks uitgesny ten einde kopieregprobleme te voorkom. Daar is wel ’n inleiding van elke liedjie asook ’n slot en as jy die woorde het om te lees, kan jy die gang van die boodskap baie goed volg. Die mp3’s is so klein as moontlik gehou, maar is elk ongeveer 5MB groot.

Die foto’s om af te laai is die foto’s wat ek in die preek vir die gemeente gewys het. Dis nie noodsaaklik nie, maar tog mooi om na te kyk.

Let op: Daar is nie ’n boodskap oor “Die koste van die reis nie”.

Reaksies is baie welkom by leon.foot@absamail.co.za.

Dag 1 – Die geheim (Die sleutel tot ‘n suksesvolle huwelik)
 

1 Die geheim.mp3 4.6MB

We've only just begun.pdf





Vergroot
Dag 2  – Ons deel die reis (Kommunikasie)
 


2 Ons deel die reis.mp3
6.6MB

We don't talk anymore.pdf




Vergroot Vergroot Vergroot
Dag 3 – Ons verskil oor die reis (Konflikhantering)
 


3 Ons verskil oor die reis.mp3 6.0MB

Weer 'n keer.pdf


Vergroot Vergroot
Dag 4 – Metgeselle op die reis (Kinders en skoon-, stief- en ander ouers)
 

4 Metgeselle op die reis.mp3 5.0MB

The living years.pdf

Cat's in the cradle.pdf



 
Dag 5 – Ons twee reis alleen (Seks en intimiteit)
 


5 Seks en intimiteit.mp3 4.4MB

My hele hart.pdf


 
     
     
     
 
‘n Afdeling van die LAUGH Development Group cc
All content © Copyright 2009
Design by WebworxX.co.za